Hage rig waarskuwing aan diegene wat teen Swapo is

Swapo se nasionale beleidskonferensie het vandag in die hoofstad begin en duur tot Sondag. Daar is 590 afgevaardigdes wat die konferensie bywoon en, kenners meen daar is uitdagings veral om die party op die oomblik verdeeld is. President Hage Geingob het die afgevaardigdes toegespreek en diegene wat teen die party is, so gewaarsku.