‘Haat word geleer’ – GuterresSeptember 24, 2021
Die sekretaris-generaal van die VN, Antonio Guterres het ‘n beroep op die wêreld gedoen om ‘n einde aan rassisme te bring. Hy het die Algemene Vergadering in New York toegespreek en Nelson Mandela aangehaal.