Guterres vra vir vroeë waarskuwingstelsels

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Antonio Guterres het ‘n beroep gedoen vir die daarstelling van vroeë waarskuwingstelsels vir veral armer lande en klein-eilandstate, in die lig van klimaatsverandering. Hy sê die gemeenskappe het ook die grootste uitdagings met die impakte van klimaatsverandering.