Guterres volg op, op klimaatbeloftes

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Antonio Guterres het sy sogenaamde Expert Group bekend gestel. Volgens Guterres moet die groep verseker dat al die beloftes wat by die klimaatberaad gemaak is, nagekom word. Hy verduidelik.