Guterres maak opslae by Veiligheidsraad

Die sekretaris-generaal van die VN Antonio Guterres het groot opslae by die Veiligheidsraad gemaak na sy aanmerkings teenoor die Ethiopiese ambassadeur na die VN Taye Atske-Selassie oor die uitsetting van sewe senior VN personeel uit die land. Atske-Selassie het Guterres geantwoord en vir die eerste keer ooit sedert hy die pos beklee het hy gevra vir ‘n reg om te antwoord en geëis dat Ethiopië bewyse van die aantygings teen sy personeel bring. Hy het kort daarna met die media gepraat.