Guterres doen ‘n beroep vir diplomasie in Oos-Europa

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Antonio Guterres het ‘n beroep op wêreldleiers gedoen om alles in hulle mag te doen om konflik in Oos-Europa af te weer. Hy sê hy het baie kommer oor die toenemende aggressie.