Grootste internasionale toerismeskou in Duitsland vir 2022 gekanselleerDecember 16, 2021

Die ITB in Duitsland, die wêreld se grootste toerismeskou wat vanaf 9 tot 13 Maart 2022 sou plaasvind, is weens die Omikron-variant van Covid-19 vir die tweede jaar gekanselleer. Die skou sal in 2022, nes in 2021 net digitaal plaasvind. Die Hamburg toerismehandelskou is ook gekanselleer. Duitsland is ‘n baie belangrike toerismemark vir Namibië.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *