Grootkoppe in die hoofstad vir energie-konferensie

Die Internasionale Energie-konferensie begin vandag net buite die hoofstad. Die konferensie het die media se aandag veral omdat senior industrie-leiers, insluitend die hoof van Opul Haitham Al Ghais dit bywoon. Ndapwilapo Shimutwikeni, uitvoerende hoof van RichAfrica Consultancy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.