Groot wildveiling word Saterdag gehou

Agra-veilings bied op 9 April hul Agri Mega Dag Wildsveiling op die plaas Farm Klein Otjikango Ost op die Kalkfeld/Outjo pad aan. Die veiling vind ook aanlyn plaas. Daar is ‘n verskeidenheid wildsoorte op aanbod. Paul Klein algemene bestuurder van Agra-veilings het die besonderhede…