Groot opgewondenheid oor ruiterbyeenkomsSeptember 23, 2021

Perde-liefhebbers kan uitsien na ‘n spoggerige geleentheid met die Best of Both Worlds Equestrian-geleentheid wat op 22 en 23 Oktober by die Rolé Equestrian Centre by Brakwater gehou word. Saalperde, Appaloosa’s en Awesha, Namibië se African Western Stock Horse Association reël die geleentheid. Pieter Fourie, Awesha se voorsitter, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *