Groot jaar lê voor vir Krieket Namibië

Dit is die begin van ‘n nuwe sportjaar en verskeie Namibiese sportverenigings het reeds hul programme beplan. Krieket is in een van die land se bes presterende sportkodes en hulle wil hul prestasies in 2023 voortsit. Krieket Namibië se uitvoerende hoof, Johan Muller deel hul kort en lang termyn planne met Kosmos 94.1 Nuus.