Groot inisiatief vir Kaapstad

Die burgemeesterskomiteelid van die Stad Kaapstad, James Vos, is opgewonde oor die bekenstelling van die Cruise Cape Town inisiatief. Volgens Vos kan dit baie voordele vir die ekonomie van die Suid-Afrikaanse moederstad inhou…