Groot brand woed wes van Windhoek

‘n Brand woed wes van Windhoek op die Daan Viljoenpad op verskeie plase. Volgens ‘n boer in die omgewing, Khiran Mans, is duisende hektaar veld reeds verbrand en wild het moontlik ook in die vuur omgekom. Hy sê aan Kosmos 94.1 Nuus voorbrand word gemaak.