GRN se menseregte rekord word hersien

Namibië se rekord in verband met menseregte sal deur die VN se menseregte raad hersien word. Dit is die derde keer wat die hersiening gedoen word en dit sal Maandag, 3 Mei plaasvind en regstreeks uitgesaai word. Die vorige hersienings is in 2011 en toe weer in 2016 gedoen. Namibië is een van 14 lande wat hersien word. Anthea Basson, die VN se Nasionale Woordvoerder in Namibië het die besonderhede…