GRN moet uit by tradisionele owerhede – ombud

Die Namibiese ombud het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die redes vir sy standpunt dat die wetgewing in verband met Tradisionele Owerhede aangepas moet word. Basilius Dyakugha is van mening dat die regering heeltemal moet uittree en geen sê hê oor wie in ‘n owerheid dien, of die owerheid lei nie. Hy verduidelik.