GRN het eintlik ‘n vergunning gegee met verlaging van dieselprys

Die verlaging in die brandstofprys is plaaslik wyd verwelkom maar, die regering word gekritiseer vir die skamele 30 sent per liter wat vir diesel aangekondig is. Diesel dryf landbou en grootskaalse vervoer, en dus die ekonomie aan, maar, daar is wêreldwyd tekorte aan diesel, soos Yanna Smith verduidelik.