Grenspos by Noordoewer weer gesluit

Die Namibiese Inkomste-agentskap NamRa, het bekendgemaak dat die Noordoewer grenspos teen vanmiddag een uur weer oopgestel sal word nadat dit gister gesluit moes word asgevolg van ontsmetting wat gedoen moes word. Belanghebbendes word versoek om intussen van alternatiewe roetes gebruik te maak.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *