Gratis vervoer vir Heldedag-vieringe verskaf
Die inligtingsministerie het aangekondig gratis openbare vervoer word na en van die Onafhanklikheidstadion in Windhoek aangebied vir die Heldedag-herdenking wat Saterdag sal plaasvind. Die hekke open om halftien die oggend en busse sal vanaf agt-uur lede van die publiek by die geïdentifiseerde punte optel. Lede van die publiek word aangeraai om betyds by optelpunte te wees om vertragings te voorkom. Dr. Audrin Mathe, die uitvoerende direkteur in die ministerie het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…