Gratis regshulp Dinsdag in die hoofstad
Die Prokureursvereniging, in samewerking met die Kantoor van die Ombudsman hou môre in die hoofstad ‘n gratis regshulpdag. Dit begin om nege-uur en eindig ses-uur namiddag. Daar is twee geleenthede soos Aurelia David, skakelbeampte in die Kantoor van die Ombudsman, verduidelik.