Goeie nuus vir plaaslike aartappel-boere.

Koue weer het die Suid-Afrikaanse aartappel-oes negatief beïnvloed en pryse die reeds met 12 persent gestyg. Kosmos 94.1 Nuus het met Gilbert Mulonda, algemene bestuurder vir akkerbou en tuinbou by die Namibiese Akkerbouraad gepraat oor die invloed op plaaslike verbruikers sowel as ons produsente.