Gewone-vlak leerders sal nie toegang tot Unam kry nie

‘n Graad 12-kwalifikasie bly verpligtend vir aanvaarding by Unam. Selfs al behaal ‘n leerder topprestasie in graad 11, sal hulle nie by die universiteit aanvaar word nie. Die gewone vlak is ‘n vlak 3-kwalifikasie, terwyl die gevorderde vlak ‘n vlak 4-kwalifikasie is en toegang vir Unam B-grade is vlak 4. Unam-woordvoerder Simon Namesho het meer.