Gespuite sprinkane kan benut word as voer

Met sprinkane wat boere in die Suide van die land teister, word beheermaatreëls streng toegepas en plaaslike media berig dat die landbouministerie sê die uitbreking is onder beheer. Maar, sprinkane kan tog ook benut word vir voer, maar hoe… veral as hulle vergiftig is. Die Suid-Afrikaanse plaagkenner dr. Gerhard Verdoorn, sê dis moontlik en verduidelik…