Gesondheidsminister vergader met kerkleier

Die Namibiese gesondheidsministerie het ‘n strategiese raadgewende vergadering met kerke gehad oor Covid-19-inentings. Kerk- en geloofsleiers, mediese kundiges en teenwoordigers van die Wêreldgesondheidsorganisasie was teenwoordig. Gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula, was die hoofspreker…