Amerikaner wou glo Wallmart-tak aanval

Die Amerikaanse polisie het in Texas ‘n man in hegtenis geneem wat glo beplan het om ‘n Wallmart-tak in die Kerr-distrik aan te val. ‘n Geweer met talle magasyne en ‘n Nazi-vlag is volgens internasionale nuusagentskappe in die 28-jarige Coleman Thomas Blevin se woonstel gevind.