Geslagsgeweld onder die loep in buurland, veral LGBT-gemeenskap

Act Now in Suid-Afrika sê sy geslagsgeweld-indaba poog om die voortdurende plaag van geslagsgeweld op lede van die LGBT-gemeenskap te beveg. Die verteenwoordiger, Virginia Magwaza, sê lede van die gemeenskap, tradisionele leiers en ander nie-regeringsorganisasies moet saamwerk om bewusmaking te verhoog en geslagsgeweld te beveg: