Geslagsgeweld onder die loep

Die Gender-Based Violence, Femicide and Sexual Reproductive Health and Rights-media beraad word vandag in die hoofstad gehou. Die kwessie is ‘n reuse-uitdaging in die land en die media word as ‘n belangrike vennoot in die verspreiding van inligting in die verband geag. Kosmos 94.1 Nuus het met die senior maatskaplike werker Pefimbo Shipunda oor die geleentheid gesels.