Geslagsgelykheid kan net met ekonomiese bemagtiging plaasvind

President Cyril Ramaphosa sê geslagsgelykheid in die buurland is net moontlik indien vroue finansieel veilig en onafhanklik is. Hy was die hoofspreker by die Nasionale Vrouedag-viering in Richmond, KwaZulu-Natal. Ramaphosa sê die regering werk daaraan om vroue in staat te stel om aan die ekonomie deel te neem: