Geslags-apartheid is misdaad teen mensdom

Die wenner van die Nobelprys vir Vrede, Malala Yousafzai, glo geslags-gelykheid behoort verklaar te word tot misdaad teen die mensdom. Sy het die 21ste Nelson Mandela-lesing gelewer. Yousafzai het die huidige situasie in Afganistan beskryf en aktiviste wêreldwyd gevra om saam te staan vir die beskerming van vroue en meisies wat veg vir hulle reg op opvoeding. Sy het verwys na die Soweto-opstand van 1976 en sê student-bewegings het ook ‘n rol om te speel om die kollig op hierdie ongeregtighede te skyn: