Gesinsgevegte, ongelukke hou Copps-span besig

Die Copps 94.1-span het ‘n besige aand gehad, maar het geen dringende misdaadkwessies hanteer nie. Gesin-struwelinge en drankmisbruik het die aand oorheers, en die belangrikheid daarvan om sitplekgordels te dra is weer beklemtoon. Francois Lottering het die besonderhede.