Geseënde Kersfees en voorspoedige 2023: McHenry Venaani

Die jaar 2023 was uitdagend, maar kom nou vinnig tot ‘n einde. McHenry Venaani, die leier van die amptelike opposisie, die Popular Democratic Movement, wens Namibiërs ‘n geseënde Kersfees toe en sterkte vir die res van die jaar. Hy hoop dat almal ‘n voorspoedige 2024 sal beleef.