Gerugte dat Russiese missiele op raak, verkeerd

Die Oekraïne loop nou daagliks deur onder missielaanvalle deur Rusland en veral teikens in die hoofstad Kiëf word geteiken. Daar is gerugte dat Rusland se missiele besig is om op te raak maar, die politieke redakteur van die Kyiv Independent-koerant, Oleksiy Sorokin, sê dit blyk om verkeerd te wees.