Geologiese katering is uiters belangrik vir bewaring

Die PanAfGeo Internasionale Projek se die tweede fase van opleiding van die “Field Geoscientific Mapping”-program in Namibië duur tot 28 September. Dit sal in Windhoek, Etusis en Karibib plaasvind. PanAfGeo sê hierdie fase is nodig vir die konstruksie van geologiese kaarte op verskillende skale. Dr. Peter Cunningham, ‘n Namibiese ekoloog, verduidelik hoe geologiese kaarte tot bewaring kan bydra.