Generaal sê Rusland sal nie wen nie

Die Britse afgetrede generaal, Richard Barrons, sê dat in die korttermyn, sal Rusland voel hy wen die oorlog in die Oekraïne. Die land het redelike vordering gemaak in die ooste van die Oekraïne en het reeds die stad Sievierodonetsk oorgeneem. Maar Barrons meen Rusland sal nie die oorlog wen nie. Hy verduidelik.