Geingob vereer vir toewyding tot toerisme

Namibiese President Hage Geingob het ‘n ereprys van die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies se Wêreldtoerisme-organisasie, Zurab Pololikashvili, ontvang vir sy toewyding om toerisme vir volhoubare ontwikkeling te bevorder.   


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *