Geingob vanaand aan die woord oor Covid-maatreëls

Die Namibiese Presidensie het aangekondig dat President Hage Geingob vanaand om halfagt Namibiërs oor die Covid-19-maatreëls gaan toespreek.