Geingob sê vandag oor jongste maatreëls

Die Namibiese Presidensie het by monde van sy perssekretaris, dr. Alfredo Hengari, bevestig dat President Hage Geingob vanoggend om 11-uur die land oor die Covid-maatreëls sal toespreek.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *