Geingob sê in staatsrede wat die impak van die Russiese-Oekraïnse oorlog op Namibië is

Die Namibiese President, Hage Geingob is besig om sy staatsrede in die parlement te lewer. In sy toespraak het die President ‘n minuut stilte ter ere van van Covid-slagoffers gegee. Hy het ook gepraat oor die impak van die Covid-pandemie, asook die Russiese-Oekraïnse oorlog op die Namibiese ekonomie.