Geingob sê dankie aan donateurs

President Hage Geingob het tydens die aankondiging van die Covid-maatreëls verskeie lande bedank wat Namibië tot dusver bygestaan het tydens die pandemie. Talle skenkings is ontvang en entstowwe is ook belowe…