Geingob inspekteer Katutura Staathospitaal

President Hage Geingob besoek vanmiddag die Katutura Staatshospitaal om inspeksie te doen. Volgens die Namibiese Presidensie is die implementering van praktiese maatreëls om meer suurstof te voorsien en die beskikbaarheid van beddens op die President se agenda om die Covid-pandemie te beveg.