Gehoorsaam Covid-regulasies

Die veranderinge aan die huidige Covid-19-regulasies tree môre in werking en die publiek word daarop gewys dat die bestaande regulasies vanaand om middernag verval. Die uitvoerende direkteur van die Namibiese ministerie van gesondheid, Ben Nangombe het die publiek gemaan om nougeset die nuwe regulasies te eerbiedig.