Geen vepligte inentings in ‘n demokrasie nie

Die Namibiese regering hou voet by stuk dat inentings nie verpligtend moet wees nie, veral nie in ‘n demokratiese land nie, maar President Hage Geingob het gesê die beste manier om mense te kry om die spuit te vat is om toegang tot kantore, winkels en meer te verbied vir die wat nie ingeënt is nie.

Hoe voel Namibiërs oor verpligte inentings?