Geen plaaslike veaarts tekorte nie, dis klinieke

Suid-Afrika kan in die volgende vyf tot tien jaar ‘n ernstige tekort aan gekwalifiseerde veeartse ervaar. Dis volgens die SA Veterinêre Vereniging, wat sê dat groot getalle jong veeartse die land verlaat, ná hulle hul studies voltooi het vir beter werksgeleenthede oorsee. Kosmos 94.1 nuus het met Dr Samantha Zealand ‘n veearts by die Khomas Veeartsenypraktyk en die stigter van Vet on the Move mobiele veeartsenypraktyk gesels oor die spesifieke uitdagings wat Namibië het…