Geen plaaslike owerheid se skuld sal afgeskryf word nie – Shiimi

Die Namibiese finansminister, Ipumbu Shiimi, sê die regering sal nie skuld wat na 1990 deur plaaslike owerhede geskuld word, afskryf nie. Hy sê dit onregverdig teenoor ander instellings wees wat hulle terugbetalings nagekom het. Die huidige skuld is op ‘n verbysterende bedrag van amper 134 miljoen Namibiese dollar in opgehoopte rente as gevolg van geen betaling vanaf 1990 tot 2010. Shiimi se aanmerkings kom na die LPM adjunkleier Henny Seibeb gesê het skuld van plaaslike owerhede moet afgeskryf word. Shiimi het egter gesê die uitstaande bedrag is vir  1990 en dat skuld voor onafhanklikheid heeltemal afgeskryf is.