Geen koaslisies met ANC of EFF nie, sê DA

Die DA in Suid-Afrika is die ware bepalende besluitnemer en alternatief vir die ANC weens die grootte van die party. Dit is die mening van partyleier John Steenhuisen nadat die DA se besluitnemingsliggaam die naweek bespreek het met watter ander partye hy vennootskappe sal aangaan. Dit volg op verlede week se plaaslike owerheidsverkiesing waarin meer as 60 munisipaliteite nie wenners opgelewer het nie. Steenhuisen sê die DA sal nie koalisies vorm met die ANC of die EFF nie: