Geen gratis water meer vir Gobabis

Die Gobabis-munisipaliteit sal gratis water afskaf wat tydens die noodtoestand van die Covid-19-pandemie aan die gemeenskap verskaf. Volgens die burgemeester, Elvire Theron, is die besluit tydens ‘n raadsvergadering geneem. Kosmos 94.1 Nuus het aan die munisipaliteit se skakelbeampte, Frederick Ueitele, gevra waarom gratis water afgeskaf is.