Geen Covid-sterfte vandag aangemeldSeptember 27, 2021

Die Namibiese gesondheidsministerie het vandag aangekondig dat daar geen Covid-sterftes is nie, maar wel 112 nuwe gevalle uit 1 498 toetsuitslae, wat ‘n positiewe koers van agt persent verteenwoordig. In die groep is 66 leerders, drie onderwysers en een student. Daar is tans 1 114 aktiewe gevalle, waarvan 89 in hospitale is en 16 in intensiewesorgeenhede. Die uitvoerende direkteur in die gesondheidsministerie, Ben Nangombe, gee die jongste Covid-statistieke.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *