Geen bewyse van ‘n oproep tussen Ramaphosa, Putin nie

Daar is geen bewyse van ‘n oproep tussen President Cyril Ramaphosa en sy Russiese eweknie, President Vladimir Putin nie. Media berigte uit Suid-Afrika lui dat dié inligting vervat is in ‘n verklaring deur ‘n senior amptenaar in die buurland se Presidensie. News24 het ‘n spesiale aansoek ingedien om die transkripsies van die oproep te ontvang en daarna het die beëdigde verklaring, wat sê daar is geen rekord van die gesprek nie. Yanna Smith doen verslag.