Geen beurtkrag die naweek in SA

Eskom het aangekondig geen beurtkrag sal hierdie naweek toegepas word nie. Die kragvoorsiener sê die opwekkingstelsel sal teen dan genoegsaam herstel het. Eskom se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, waarsku egter die stelsel bly onder druk en fase een-beurtkrag sal vanmiddag tot middernag van krag wees: