Gee die grond wat jy belowe het Job

Inwoners van die Tobias Hainyeko informele nedersetting plaas druk op die Herposisionering Beweging om aan hulle die grond toe te ken wat hulle belowe is. Druk neem toe op die leier van die beweging Job Amupanda wat verskeie beperkings het in terme van sy pos as Burgemeester van die hoofstad. Die beweging se Woordvoerderr Simon Amunime vra lede van die publiek om geduldig te wees.