Gee asb insae oor ReconAfrica

Daar word ‘n beroep op lede van die publiek gedoen om insae te lewer in die dokumente wat beskikbaar gestel is deur ReconAfrica. Die Kanadese maatskappy het sy voorlopige verslag oor die seismiese opname in die Kavango-streke afgehandel. Alle insette moet teen 5-uur namiddag op 23 April ingedien word by die Woordvoerder van die ministerie, Romeo Muyunda. Jofie Lamprecht van Jofie Lamprecht Safaris in die Kavango Wes-streek, wat ook vroeër met Sky News in Brittanje gepraat het, het dit so verwoord…